Kniha Koopsom van die Liefde Wilmari Jooste

Koopsom van die Liefde

Jazyk: Afrikánština
Vazba: Brožovaná
Dostupnost: Skladem u dodavatele
Odesíláme za 14-21 dnů
371
Elandri Duvenhage ly aan geheueverlies na 'n ongeluk waarin haar pa dood is. Haar oom, wat ook haar...

Informace o knize

Jazyk
Afrikánština
Vazba
Kniha - Brožovaná
Vydáno
2022
Stránek
172
EAN
9798407821762
Enbook ID
41493205
Hmotnost
204
Rozměry
140 x 216 x 9

Kompletní popis

Elandri Duvenhage ly aan geheueverlies na 'n ongeluk waarin haar pa dood is. Haar oom, wat ook haar voog is, wil haar sielkundig in 'n huwelik dwing met Conrad Maritz; Conrad met sy geskende gesig en arrogante houding wat haar met afsku vervul.

Die enigste plek waar Elandri vir hulp kan aanklop, is by Fiona, haar beste vriendin. Dié help haar om na haar oom se strandhuis te vlug. Daar ontmoet sy vir Janco Malherbe, en onder die indruk dat hy Fiona se oom is, verloor sy haar hart op die groot blonde man wat vir die polisie vlug.

Conrad spoor uiteindelik vir Elandri op. Hy is bereid om alles in die stryd te werp om Elandri te besit, en sy het nie 'n keuse as om in te stem om met hom te trou nie.

Sal Elandri die volle koopsom kan betaal vir die liefde wat sy by Janco gevind het?

Zákaznicí kteří koupili tuto knihu koupili také

394

Bulletin

Société des antiquaires de l'Ouest
1 768