Kniha Leesgenot 10 Brenda van Vuuren

Leesgenot 10

Jazyk: Afrikánština
Vazba: Brožovaná
Vydavatel: Leah Jubilee
Dostupnost: Skladem u dodavatele
Odesíláme za 14-21 dnů
271
AbishagAbishag se wêreld van eenvoud as wingerdoppasser en haar liefde vir Gideon, word in 'n oogwin...

Informace o knize

Jazyk
Afrikánština
Vazba
Kniha - Brožovaná
Vydáno
2024
Stránek
196
EAN
9781776461585
ISBN
1776461584
Enbook ID
46239968
Vydavatel
Hmotnost
231
Rozměry
140 x 216 x 11

Kompletní popis

Abishag

Abishag se wêreld van eenvoud as wingerdoppasser en haar liefde vir Gideon, word in 'n oogwink verpletter toe haar ma en broers haar op die ouderdom van sestien jaar, as byvrou verkoop aan 'n wrede Romeinse man, Saulus. Abishag se verhaal vertel van 'n jong meisie wat deur geloof en deursettingsvermoë 'n groot invloed op baie mense se lewens het. Haar eie innerlike stryd veroorsaak 'n groot wroeging; sal sy ooit haar ma en broers kan vergewe omdat hulle haar lewe gesteel het vir eie gewin?

Hartedief

Johan Steyn het sy speurwerk deeglik gedoen. Karen Steenkamp, het beslis 'n misdaad gepleeg. Sy het sy hart gesteel. Sy kollegas het nie verniet die naam Bulldog aan hom toegedig nie, waar hy byt laat los hy nie maklik nie, en vir haar, gaan hy beslis nie laat wegkom nie!
Gaan Karen se kopbesering haar permanent blind laat? Wie is die romanskrywer wat onder die skuilnaam A & P skryf waaroor sy ma so liries raak?

Ané

Na Anika se afsterwe, word die sewejarige Ané in die sorg van haar ongevoelige, alkoholis pa gelaat. Sy word daagliks mishandel, net kos gegee wanneer dit hom pas en haar van alle kinderlike plesier en menslike regte ontneem. Daagliks word sy in hulle bouvallige huis op die klein plattelandse dorpie, Klaasdorp, toegesluit om huishoudelike take uit te voer en soos 'n slaaf al haar pa se bevele uit te voer. Sal David haar uit die wrede kloue van hul pa kan red, of gaan Ané sterwe aan die wonde van sy wrede uitbarsting...

Zákaznicí kteří koupili tuto knihu koupili také

Mountain

Ray Knight
370