Kniha Mombakkies Vannette Viljoen

Mombakkies

Jazyk: Afrikánština
Vazba: Brožovaná
Vydavatel: Vannette Viljoen
Dostupnost: Skladem u dodavatele
Odesíláme za 14-21 dnů
230
Hierdie ligte lees boek is vol kort stories, gedigte en opgemaakte waarhede. Die titel "Mombakkies"...

Informace o knize

Jazyk
Afrikánština
Vazba
Kniha - Brožovaná
Vydáno
2025
Stránek
96
EAN
9781037027307
ISBN
1037027302
Enbook ID
47535769
Vydavatel
Hmotnost
122
Rozměry
140 x 216 x 6

Kompletní popis

Hierdie ligte lees boek is vol kort stories, gedigte en opgemaakte waarhede. Die titel "Mombakkies" verwys na my liefde vir die Afrikaanse taal en die gebruik van gevleuelde woorde. Dit verwys ook na die manier waarop ons almal maskers dra deur die lewe en dan ook deur die lees van hierdie stories en gedigte uitgewys word. Net miskien sien jy 'n weerspieëling van jouself in 'n storie of twee.

Van die stories is waar en ander klink dalk waar, maar is so verdraai met my verbeelding dat dit fabelliepies word. Ek deel graag my opgemaakte waarhede met jou, die leser, ek glo dat hierdie mombakkies deur menigte gedra kan word.

Zákaznicí kteří koupili tuto knihu koupili také